Влез Регистрация

Скрий

Забравена парола

Забравена парола? Въведи твоят e-mail адрес и ще ти изпратим link, с който да създадеш нова парола.

Назад

Затвори
Kots Bpk

Kots Bpk

Padkos

Адреса на видеото във Youtube, Vbox7 или Vimeo

Оригинален текст

Die lewe op straat is moer goed,
Weer is koud, maar kos is in oorvloed
Asblikke krap of ashoop grou
Vul my maag - voorsien iets om te kou
Die armoede en hongersnood,
Ek is dood tevrede met net droeл brood
Kontribasies kan jy los
Want ek ken die geheim van koningskos:
Gee my net padkos - my stapelvoedsel(whuff-whuff)
Ek eet dit elke dag en geniet dit elke slag(miaauw)
Die vlieл die dans in die straat
Want die tref-en-trapper's 'n spoedvraat
Pels is verwyder met 'n kuns,
Die vleisies is gereed, dis nou lekker mince
Nou-nou eet ek fastfood weer -
Laat die maaltyd klaar braai op die teer
Kou die wurms en maggots mis
En dan geniet dit daarna as 'n ekstra dis
Gee my net padkos - my stapelvoedsel(mккк-mккк)
Ek eet dit elke dag en geniet dit elke slag(moeeeeee)

добави Превод

Зареди коментарите

Още текстове от Kots Bpk